Dairy Smid: News

News


Click on the news items at the bottom for more information.



2000-05-01 - Hidrouliese tegnologie nou vir Hoefversorging

Drie jaar gelede het die jong entrepreneur, Jaco de Bruin van Heidelberg, bekendheid verwef as die land se eerste professionele bees-hoefsmid.

Source:The Dairy Mail
Author:Izak Hofmeyr
Download:Dairymail_Artikel_2000.pdf

2004-01-01 - Goeie klouversorging - belangriker as wat jy dink

Mankheid en verwante beenprobleme is die derde grootste oorsaak waarom koeie in melkkuddes uitgeskot word. Die voorste twee redes is mastitis en onvrugbaarheid.

Source:The Dairy Mail
Author:Izak Hofmeyr
Download:Dairymail_Artikel_Januarie_2004.pdf

2004-08-01 - Afgri hou inligtingsdag vir melkboere

Afgri Veevoere het onlangs 'n suksesvolle inligtingsdag vir melkboere op die Mallesonbroers se plaas Hazeldean naby Pretoria gehou. Die Mallesons is die MPO Noord se Boer van die Jaar.

Source:The Dairy Mail
Author:Unknown
Download:Dairymail_Artikel_Augustus_2004.pdf

2008-07-01 - Keep your cows on their feet

Heel erosion, sores, abscesses, foot warts, infections and physical injuries to the hoofs can have a profound influence on milk production as well as cows' quality of life. This is also one of the main reasons for culling animals, as it influences both reproductions tempo and success. 

Source:The Dairy Mail
Author:Liza Burger
Download:Dairymail_Artikel_2008.pdf

1998-10-02 - Plugging the milk leaks with hoof care.

Hoof care keeps dairy cows healthy and happy, increases milk production and eventually you profits too.

Source:Farmer's Weekly
Author:Chris Nel
Download:Farmers_Weekly_2_Artikel.odt

2011-03-01 - Klou versorging op vleisbeeste

Voetprobleme is 'n onderwerp waaroor daar in die verlede al baie debat gevoer is. Tot watter mate moet die dier die skuld dra vir voetprobleme? En tot watter mate is ons as mens die oorsaak daarvan?

Source:Simbra Joernaal 2011
Author:Jaco de Bruin - Dairysmid
Download:Klou_versorging_op_vleisbeeste.pdf

2011-09-01 - Op Vaste Voete Deel1: Voetvratte

Voetvratte is 'n velinfeksie wat veroorsaak word deur anaerolise.

Source:Veeplaas
Author:Jaco de Bruin - Dairysmid
Download:Deel1_Voetvratte_Sept_2011.doc

2011-10-01 - Op Vaste Voete Deel2: Krake in die hoewe

Krake is 'n baie algemene verskynsel op die hoewe van vleisrasbulle en 'n baie seldesame verskynsel by melkkoeie.

Source:Veeplaas
Author:Jaco de Bruin - Dairysmid
Download:Veeplaas_Deel_2.jpg

2011-11-01 - Op Vaste Voete Deel3: Sweerklou

'n Hoefabses oftewel sweerklou kan op verskeie plekke op die hoefkapsule voorkom.  Dit kan ontstaan weens gebreekte kloue, penetrasiewonde, dun sole, laminitis en bloeding op die korium.

Source:Veeplaas
Author:Jaco de Bruin - Dairysmid
Download:Veeplaas_November_2011.jpg